|
Welkom by Alida se webtuiste |
|
|
|
|
Die skrif is aan die muur – oftewel, die note is in die lug! Daar is ‘n nuwe ster in die Afrikaanse musiekbedryf en sy gaan behoorlik gatskop in die mark. Welkom by www.alida.co.za Die amptelike webwerf vir Alida Visser-Boshoff. Jy kan hier meer leer oor een van Suid Afrika / Namibia se gunsteling sangeresse, fotos kyk, musiek uittreksels luister, blog en nog baie meer Alida bewys met Dit is ek! dat Afrikaans baie plesierig kan wees – solank ons daarvoor opstaan, daarop dans, daarvan droom en dus daarin glo!
Voorspoedige 2010 aan almal!!
|